Kontak ons: 083 306 8936   |   E-pos: info@imago-dei.co.za

Aan God Al Die Eer Want Hy Het Wonders Gedoen

Hartlik Welkom

 

AGS/AFM WESTDENE – IMAGO DEI is ‘n Gees vervulde gemeente in die hartjie van Johannesburg waar ons glo en bely dat elke mens na die BEELD VAN GOD geskape is.

Die visie van ons gemeente is dat die LIEFDE VAN GOD IN EN DEUR ONS sal vloei sodat ons die gemeenskap kan bereik met die Evangelie van Christus Jesus in ooreenstemming met die roeping waartoe ons geroep is as kinders van God

Ons nooi jou om deel te word van hierdie dinamiese gemeente waar jy ook jou bediening kan vind en uitleef en so ‘n verskil kan maak in die pragtige wêreld waarin God ons laat werk en leef.

Kom Beleef God Se Liefde In Ons Kerkgemeenskap

Dienstye

Woensdag Oggend Biduur

10h00

Sondag Oggend | Sondagskool

09h00

Kontak ons: 083 306 8936   |   E-pos: info@imago-dei.co.za