Kontak ons: 081 219 7188   |   E-pos: info@imago-dei.co.za

Leraar Span: Past. Ferdinand en Alida Bezuidenhout

Past. Ferdinand Bezuidenhout | 083 306 8936 | ferdinand@imago-dei.co.za

Geestelike Berading: Alida Bezuidenhout | alida@imago-dei.co.za

Visie
 

 

Ons Visie is om ons gemeenskap te bereik en te impakteer met die liefde van Christus.

 

Die plaaslike gemeente is God se liefdes geskenk aan die plaaslike gemeenskap. Die gemeente is die  uitvloeisel van die liefde van Christus aan daardie gemeenskap.


God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid

KOLOSSENSE 1:27 (AFR83)

Bedienings

Ons groei in verhouding.

Ons glo daarin om die lewe saam te leef... nie net op Sondae nie, maar ook reg deur die week. Kerk is ‘n lewenswyse, nie ‘n Sondag aktiwiteit nie.

Vroue

Manne

Kinderkerk

Spesiale Seëninge

Gryses en Wyses

Gasvryheid en Gemeenskap

Klank en Beligting

Aanbidding

Ons nooi jou uit om deel van ons gemeenskap te word, voltooi asseblief die onderstaande vorm. Ons sien daarna uit om van jou te hoor!

Naam en Van *
Kontak Nommer *
E-pos Adres *
Verjaarsdag *
Adres *
By watter Bediening wil jy aansluit? *