Bible Text: 1 Konings 5:6-15 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Wanneer ons dit reg gekry het om die stryd om ons gedagtes te wen, om jou denke te bewaar en jou lewe te bewaar dan is die belangrikste saak om te onthou dat jy lewe nie net vir jouself nie.Read more