Bible Text: Johannes 20:19 ; Matteus 6:6 ; 1 Samuel 3:15 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Ons weet dat sommige regerings en sommige maatskappy leiers sal soms agter geslote deure vergader om belangrike sake te bespreek. Hulle sal dan wanneer besluite bereik is die deure oopmaak en die inligting deurgee aan die mense op wieRead more