Bible Text: Hebreërs 2:5-11 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | “God, ter wille van wie alles bestaan en deur wie alles ontstaan het” (Heb 2:10) het die kwalifiserings vereistes aangepas, sodat meer mense kan kwalifiseer.Read more

Bible Text: TITUS 2:11-14, HEBREËRS 10:26 – 31 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Robert Sproul Jnr sê in sy boek “The Holiness of GOD” dat God is ewigdurend en Hy is Genadig, maar God se genade het iewers ‘n eindpunt. God self stel limiete aan sy geduld, verdraagsaamheid en sy genade .Read more
Bible Text: JOHANNES 14:4-6 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Doen dit reg | Die regulasies aangaande die herinstelling van erdienste tydens vlak 3 van inperking bevat duidelike koninkryks beginsels en ewigheids perspektief. Ons gesels vandag oor die Ingang, die Kapasiteit en die Reinigings vereistes.Read more
Bible Text: Hebreërs 12:14-19, 1 Tessalonisense 5:18 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Genade | Genade is groter as jou swakheid, groter as jou hartseer, groter as jou probleme. Genade is groter as jou oortreding, groter as jou skuld of jou skuldgevoelens. Genade is groter as die onreg wat jy mense aangedoen het en ookRead more