Bible Text: Johannes 1:16-17; Efesiƫrs 2:4-5 | Preacher: Susan Malan | Series: Genade | Wat sou God se genade of genade oor die algemeen vir jou wees. Hoe sou jy God se genade sien in jou huidige situasie of omstandighede. Iemand wat jou kos gee, iemand wat inspreek in jou behoefte?Read more