Bible Text: John 6:28, John 15:17 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | In 2 Konings 6:8-23 lees ons van die Koning van Aram wat Israel wil binne val maar elke keer wanneer hy met sy offisiere reel om iewers kamp op te slaan dan word hulle planne verydel deurdat God aan Elisa vertel waar hulle is.Read more