Kontak ons | Call us: 087 150 5320
info@imago-dei.co.za
Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)
  • Tuiste
  • Woord & Lering
  • Fotos

Blog

Home Sermon

Arbeider in die Wingerd

By Ferdinand | | Comments are Closed | 12 April, 2021 | 0

God die Vader roep elke gelowige mense met hierdie woorde: “Kind, gaan werk vandag in my wingerd.”Read more

April 11, 2021
God die Vader roep elke gelowige mense met hierdie woorde: "Kind, gaan werk vandag in my wingerd."…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 21:28-30

Ek gaan julle vooruit

By Ferdinand | | Comments are Closed | 6 April, 2021 | 0

Bible Text: Matteus 26:31-32, Matteus 28:1-7 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Paasfees 2021 | Daar is ‘n God, Hy is lief vir jou en Hy wil deel wees van jou lewe. . .Read more

Paasfees 2021
April 4, 2021
Daar is 'n God, Hy is lief vir jou en Hy wil deel wees van jou lewe. . .…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 26:31-32, Matteus 28:1-7

Laat U koninkryk kom

By Ferdinand | | Comments are Closed | 23 March, 2021 | 0

Bible Text: Matteus 5:1-3 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Paasfees hou direk verband met God se koninkryk wat aan die wêreld geopenbaar is deur die werk van Christus Jesus.Read more

March 21, 2021
Paasfees hou direk verband met God se koninkryk wat aan die wêreld geopenbaar is deur die werk van Christus Jesus.…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 5:1-3

Lig

By Ferdinand | | Comments are Closed | 17 March, 2021 | 0

God spreek en skep lig en al voel jy soms dat die duisternis jou oorweldig, kom God en spreek lig in jou lewe.Read more

March 14, 2021
God spreek en skep lig en al voel jy soms dat die duisternis jou oorweldig, kom God en spreek lig in jou lewe.…
Preacher : Louis Nigrini
Passage: Genesis 1:1-4, Matteus 5:14-16

Jesus, die Seun van God

By Ferdinand | | Comments are Closed | 23 December, 2020 | 0

Bible Text: Johannes 1:34 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | As iemand vandag vir julle elkeen sou vra: “Wie is Jesus vir jou?” wat sou jou antwoord wees.Read more

December 25, 2020
As iemand vandag vir julle elkeen sou vra: “Wie is Jesus vir jou?” wat sou jou antwoord wees.…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Johannes 1:34

Sy seën rus op jou

By Ferdinand | | Comments are Closed | 16 November, 2020 | 0

Bible Text: Genesis 12:2-3, Galasiërs 3:13-14, Matteus 10:40-41 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Alhoewel die verhouding tussen die Skepper en sy skepsel skade gelei het en die mens nie meer die Skepper elke dag aanshou nie, bly die belofte van sy seën en sy voorsiening steeds in plek.Read more

November 15, 2020
Alhoewel die verhouding tussen die Skepper en sy skepsel skade gelei het en die mens nie meer die Skepper elke dag aanshou nie, bly die belofte van sy seën en…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Genesis 12:2-3, Galasiërs 3:13-14, Matteus 10:40-41

Die Doop van Johannes

By Ferdinand | | Comments are Closed | 12 October, 2020 | 0

Bible Text: Matteus 3:1-12 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Water Bloed en Gees | Ons gesels oor die doop. Wat is die doop, wat is die doel van die doop, wat is die betekenis van die doop, is die doop nog relevant in ‘n post moderne wêreld en kerk, wat is die verbintenis tussenRead more

Water Bloed en Gees
October 11, 2020
Ons gesels oor die doop. Wat is die doop, wat is die doel van die doop, wat is die betekenis van die doop, is die doop nog relevant in 'n…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 3:1-12

Soekers

By Ferdinand | | Comments are Closed | 7 September, 2020 | 0

Bible Text: Matteus 6:33 | Preacher: Susan Malan | As mens is ons altyd soekend. Die belangrikste is dat ons bo alles die koninkryk van God sal soek en dit sal najaag.Read more

September 6, 2020
As mens is ons altyd soekend. Die belangrikste is dat ons bo alles die koninkryk van God sal soek en dit sal najaag.…
Preacher : Susan Malan
Passage: Matteus 6:33

Van Beperking tot Verheerliking

By Ferdinand | | Comments are Closed | 8 June, 2020 | 0

Bible Text: JOHANNES 14:4-6 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Doen dit reg | Die regulasies aangaande die herinstelling van erdienste tydens vlak 3 van inperking bevat duidelike koninkryks beginsels en ewigheids perspektief. Ons gesels vandag oor die Ingang, die Kapasiteit en die Reinigings vereistes.Read more

Doen dit reg
June 7, 2020
Die regulasies aangaande die herinstelling van erdienste tydens vlak 3 van inperking bevat duidelike koninkryks beginsels en ewigheids perspektief. Ons gesels vandag oor die Ingang, die Kapasiteit en die Reinigings…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: JOHANNES 14:4-6

Agter geslote deure

By Ferdinand | | Comments are Closed | 27 April, 2020 | 0

Bible Text: Johannes 20:19 ; Matteus 6:6 ; 1 Samuel 3:15 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Ons weet dat sommige regerings en sommige maatskappy leiers sal soms agter geslote deure vergader om belangrike sake te bespreek. Hulle sal dan wanneer besluite bereik is die deure oopmaak en die inligting deurgee aan die mense op wieRead more

April 26, 2020
Ons weet dat sommige regerings en sommige maatskappy leiers sal soms agter geslote deure vergader om belangrike sake te bespreek. Hulle sal dan wanneer besluite bereik is die deure oopmaak…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Johannes 20:19 ; Matteus 6:6 ; 1 Samuel 3:15

12
Copyright 2018 Carin Eagleton | Techno Box | All Rights Reserved
  • Bedienings
  • Fotos
  • tuiste
  • Woord & Lering
Imago Dei Kerk (AGS Westdene)