Bible Text: Esegiël 3:18-21; Openbaring 22:10-11 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Mense word versterk wanneer hulle die regte woord, die regte boodskap, die regte inligting op die regte tyd ontvang. Net soos wat die verkeerde woorde op die verkeerd tyd mense kan seer maak en skade kan veroorsaak net so kan die regte woorde watRead more