Bible Text: JOHANNES 14:4-6 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Doen dit reg | Die regulasies aangaande die herinstelling van erdienste tydens vlak 3 van inperking bevat duidelike koninkryks beginsels en ewigheids perspektief. Ons gesels vandag oor die Ingang, die Kapasiteit en die Reinigings vereistes.Read more