Kontak ons | Call us: 087 150 5320
info@imago-dei.co.za
Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)
  • Tuiste
  • Woord & Lering
  • Fotos

Blog

Home Sermon

Het jy nog ‘n smaak vir die Here?

By Ferdinand | | Comments are Closed | 19 April, 2021 | 0

Dit is elke ouer se verantwoordelikhied om ons kinders ‘n smaak vir die Here te gee. Om ons kinders te leer en te lei om die Here te dienRead more

Kinder Toewyding
April 18, 2021
Dit is elke ouer se verantwoordelikhied om ons kinders 'n smaak vir die Here te gee. Om ons kinders te leer en te lei om die Here te dien…
Preacher : Past Cobus Scheepers
Passage: Spreuke 22:6

Arbeider in die Wingerd

By Ferdinand | | Comments are Closed | 12 April, 2021 | 0

God die Vader roep elke gelowige mense met hierdie woorde: “Kind, gaan werk vandag in my wingerd.”Read more

April 11, 2021
God die Vader roep elke gelowige mense met hierdie woorde: "Kind, gaan werk vandag in my wingerd."…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 21:28-30

Ek gaan julle vooruit

By Ferdinand | | Comments are Closed | 6 April, 2021 | 0

Bible Text: Matteus 26:31-32, Matteus 28:1-7 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Paasfees 2021 | Daar is ‘n God, Hy is lief vir jou en Hy wil deel wees van jou lewe. . .Read more

Paasfees 2021
April 4, 2021
Daar is 'n God, Hy is lief vir jou en Hy wil deel wees van jou lewe. . .…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 26:31-32, Matteus 28:1-7

Kruis van Smart, Boom van Lewe

By Ferdinand | | Comments are Closed | 2 April, 2021 | 0

Bible Text: LUKAS 23:33; 39-43 (AFR53) | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Series: Paasfees 2021 | Die kruis van Christus is die boodskap van Verlossing en Versoening en ewige Lewe.  Read more

Paasfees 2021
April 2, 2021
Die kruis van Christus is die boodskap van Verlossing en Versoening en ewige Lewe.  …
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: LUKAS 23:33; 39-43 (AFR53)

Vervulling van die Skrifte

By Ferdinand | | Comments are Closed | 28 March, 2021 | 0

Bible Text: Matteus 26:59-64; | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Van sy geboorte af het Jesus elke profesie, elke skrif wat dui op die koms van die Messias vervul. Daar is nog 1 prefesie uitstaande, Jesus se Wederkoms!Read more

March 28, 2021
Van sy geboorte af het Jesus elke profesie, elke skrif wat dui op die koms van die Messias vervul. Daar is nog 1 prefesie uitstaande, Jesus se Wederkoms!…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 26:59-64;

Laat U koninkryk kom

By Ferdinand | | Comments are Closed | 23 March, 2021 | 0

Bible Text: Matteus 5:1-3 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Paasfees hou direk verband met God se koninkryk wat aan die wêreld geopenbaar is deur die werk van Christus Jesus.Read more

March 21, 2021
Paasfees hou direk verband met God se koninkryk wat aan die wêreld geopenbaar is deur die werk van Christus Jesus.…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: Matteus 5:1-3

Lig

By Ferdinand | | Comments are Closed | 17 March, 2021 | 0

God spreek en skep lig en al voel jy soms dat die duisternis jou oorweldig, kom God en spreek lig in jou lewe.Read more

March 14, 2021
God spreek en skep lig en al voel jy soms dat die duisternis jou oorweldig, kom God en spreek lig in jou lewe.…
Preacher : Louis Nigrini
Passage: Genesis 1:1-4, Matteus 5:14-16

Gebroke Heelheid in Sy Hande

By Ferdinand | | Comments are Closed | 8 March, 2021 | 0

Bible Text: Jeremia 18:1-6 | Preacher: Linda Erasmus | Jy is die produk van God se hande. God is die pottebakker wat ons heel maak, nuut maak en weer in gebruik stel tot eer van sy Naam.Read more

March 7, 2021
Jy is die produk van God se hande. God is die pottebakker wat ons heel maak, nuut maak en weer in gebruik stel tot eer van sy Naam.…
Preacher : Linda Erasmus
Passage: Jeremia 18:1-6

Stel God eerste in Jou lewe

By Ferdinand | | Comments are Closed | 8 March, 2021 | 0

Bible Text: DEUTERONOMIUM 14:22-29 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Geld, finansies vertolk ‘n baie belangrike rol in alle mense se lewens en ook in die kerk. mense spandeer geld op belangrike sake, maar wat stel ons eerste in ons lewe?Read more

February 28, 2021
Geld, finansies vertolk ‘n baie belangrike rol in alle mense se lewens en ook in die kerk. mense spandeer geld op belangrike sake, maar wat stel ons eerste in ons…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: DEUTERONOMIUM 14:22-29

Jy moet die pas versnel

By Ferdinand | | Comments are Closed | 22 February, 2021 | 0

Bible Text: 2 Petrus 1:3-10 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | As kinders van God is dit nodig dat ons die pas versnel om die werk gedoen te kry waarvoor God ons geroep het. Die wederkoms van Christus is voor die deurRead more

February 21, 2021
As kinders van God is dit nodig dat ons die pas versnel om die werk gedoen te kry waarvoor God ons geroep het. Die wederkoms van Christus is voor die…
Preacher : Ferdinand Bezuidenhout
Passage: 2 Petrus 1:3-10

123
Copyright 2018 Carin Eagleton | Techno Box | All Rights Reserved
  • Bedienings
  • Fotos
  • tuiste
  • Woord & Lering
Imago Dei Kerk (AGS Westdene)