Bible Text: MALEAGI 1:6 (AFR 83) | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Die oomblik wat ek dink aan God as Vader, dan dink ek aan ‘n Vader wat sy Seun gegee het sodat ‘n wêreld met Homself versoen kan word. God die Vader verwag iets van ons in ruil vir die Liefde wat Hy aan ons bewys.