Bible Text: Jeremia 1:9-12 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Wanda Alger het gesê daar is twee verskillende interpretasies van die realiteit wat verkondig word en dit veroorsaak verwarring, verdeeldheid en die onvermoë om vorentoe te beweeg. Sommige mense sien huidige situasies en omstandighede in ‘n sekere lig terwyl ander mense daardie siening bevraagteken met ‘n ander weergawe van wat waar en reg is.
As ons vermoë om volgens die Gees te obserweer en te oordeel nie herstel word nie sal ons geen duidelikheid hê van gemeenskaplike doel of strategie om die aanslae teen die kerk en die volk die hoof te bied nie