Kontak ons | Call us: 087 150 5320
info@imago-dei.co.za
Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)Imago Dei Kerk (AGS Westdene)
  • Tuiste
  • Woord & Lering
  • Fotos
Next Previous

Wat verwag liefde van my?

Ferdinand 1 March, 2019

Bible Text: John 6:28, John 15:17 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | In 2 Konings 6:8-23 lees ons van die Koning van Aram wat Israel wil binne val maar elke keer wanneer hy met sy offisiere reel om iewers kamp op te slaan dan word hulle planne verydel deurdat God aan Elisa vertel waar hulle is.

Met een geleentheid het die koning van Aram manskappe gestuur om vir Elisa gevange te neem en ons lees hoedat die Here op gebed van Elisa die manne blind maak en Elisa neem hulle tot by die koning van Israel in Samaria.

Toe Israel se koning die manne wil doodmaak toe vertel Elisa vir hom, hy mag dit nie doen nie. Hy moet vir hulle kos en water gee sodat hulle kan terug gaan huis toe.

Copyright 2018 Carin Eagleton | Techno Box | All Rights Reserved
  • Bedienings
  • Fotos
  • tuiste
  • Woord & Lering
Imago Dei Kerk (AGS Westdene)