Bible Text: 1 Petrus 4:1-7 | Preacher: Ferdinand Bezuidenhout | Die persoon wat sy/haar onbekeerde lewe en lewenswyse , sy sondige lewe meer lief het en hoër ag as ‘n lewe in verhouding met Christus en God die Vader sal sy/haar lewe verloor en ook geen lewe van Christus ontvang nie.Read more